




‘n Seder val in Waterkloof


Rebellie van Lafras Verwey


As regisseur is hy die bekendste vir die herontdekking en produksie van klassieke verhoogstukke uit eie bodem soos “Faan se Trein”, “Faan se Stasie”, "Playland", “Taraboemdery”, “ ’n Seder val in Waterkloof”, “Die Rebellie van Lafras Verwey”, “Mooi Maria”, "Kombuisblues", “Die Van Aardes van Grootoor”, "Die Koggelaar" en "Pa, maak vir my 'n vlieër, pa?"
Onder sy verhoogregie word die volgende bekroon:
"Faan se Trein" (KKNK en Aardklop se Gewildste Produksie 2005)
"Faan se Stasie" (KKNK, Aardklop,Innibos,Kunstekaap en Durbanville 2006)
“Taraboemdery” (Innibos se Beste Kunstenaar 2010)
“ ’n Seder val in Waterkloof” (Innibos se Gewildste Produksie 2011)
"Mooi Maria” (Aardklop Beste Regie, Beste Aktrise, Beste Afrikaanse Produksie 2011)
“Die Rebellie van Lafras Verwey” (Fleur du Cap Beste Regisseur, Beste Akteur, Beste Produksie en Mees Gewilde Produksie 2011)
"Playland" (Fleur du Cap Beste Akteur -
Albert regisseer "Pottie Potgieter" met Frank Opperman, asook Ian Roberts se twee
eenman-
Een van die fasette van die kunste waarvoor Albert ‘n groot liefde het is vir musiekteater.
Twee selfgeskepte produksies, naamlik die musiekteater stuk “Wyk en die Meisies”,
asook die musiekteaterwerk, baseer op die poësie van Jeanne Goosen -
In 2011 regisseer hy ook die verhoog produkie “My pa dink hy is Elvis”, Die rolle
in die Nagtegaal teks word deur Ben Kruger en Viljé Maritz vertolk. toon ‘n sterk
neiging na musiek-

Taraboemdery


Van Aardes van Grootoor




Faan se Trein
Mooi Maria

© Albert Maritz 2012
Ontwerp en Uitleg: AhJayEm
Albert was die afgelope 5 jaar aan die stuur van talle produksies vir teater, “Die
Van Aardes van Grootoor” deur Pieter-
Hierdie volg kort op die hakke van “’n Seder val in Waterkloof”, deur PG du Plessis. Hierin speel Erica Wessels, Chris van Niekerk, Gigi, Wessel Pretorius Jana Fischer, Janel Jordaan, Francois Jacobs, Lulu Botha e.a. in ‘n sterbelaaide rolverdeling.
Ander werke wat Albert regisseer is "Pottie Potgieter" met Frank Opperman, en Ian
Roberts se twee eenman-
In 2014 hanteer Albert die regie van die bekende toneelstuk van Athol Fugard, “Playland”. Fugard se kragtige tweespel Playland word in Afrikaans opgevoer, met Engelse onderskrifte, by die Fugard Studio Teater. Saartjie Botha behartig die teksvertaling en Mbulelo Grootboom (Martinus Zoeloe) en Albert Pretorius
(Gideon Le Roux) is in die rolverdeling.
Oor Athol Fugard sê regisseur Albert Maritz “sy werk is gevul met simbole; ’n digterlike spieël eenvoudig uitgevat as ‘n storie, met ryk, betekenisvolle karakters.”
In 2014 skryf Albert ‘n stuk oor die lewe van Dirk Ligter, ‘n legende van die Tankwa
Karoo. Die verhoogstuk speel tydens die 2015 KKNK by die “Tankwa Karoo”-
Dié twee skrywers (gespeel deur Cedwyn Joel en Ian Roberts) is in gesprek met mekaar oor Dirk (gespeel deur Charlton George) se ware verhaal. Ander karakters word gespeel deur Kim Cloete en Odelle de Wet. Regie word behartig deur Lara Bye, choreografie deur Ina Wichterich, en ontwerp deur Mari Borstlap.
In 2016 vra Nelspruit se fees, Innibos, Albert om Chris Barnard te help vereer met die regie van sy stuk “Pa, maak vir my ‘n vlieër, pa?”


Playland








Dirk Ligter


Die Sideboard
